advertisement
Question
Posted by: mandy | 2010-06-02

pyn op krop van die maag

Ek het al n camera gaan sluk als in maag ok het ook al n hart dr gaan sien toetse doen en met n monitor vir 24 uur geloop als ok hy se my hart is so gesond soos n tiene sin ek is 36 die pyn is op my krop van my maag dan trek die pyn op to by my kaake beene en oreto dan voel ek naar maar niks wil uit kom nie.ek kry dit net so nou en dan partykeer hou dit vir so 3 uur aan ek het probleeme met my lewer wie het nie ek drink nie dit is n fatty liver.kan u asb my raad gee wat kan fout wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mandy
Jy kry dalk slukderm spasmas - dit voel amper soos 'n hartkramp maar EKG's ens is gewoonlik normaal.
Lees meer op:http://www.mayoclinic.com/health/esophageal-spasms/ds00763
Iets soos Fluanxol mag ook help tydens 'n akute aanval (skedule 5 middel - voorskrif nodig)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-06-02

Hallo Mandy
Jy kry dalk slukderm spasmas - dit voel amper soos 'n hartkramp maar EKG's ens is gewoonlik normaal.
Lees meer op:http://www.mayoclinic.com/health/esophageal-spasms/ds00763
Iets soos Fluanxol mag ook help tydens 'n akute aanval (skedule 5 middel - voorskrif nodig)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement