advertisement
Question
Posted by: Hester | 2013-01-15

Pyn op die krop van my maag.

Goeie dag se, ek het Vrydag n maagpyn gekry op die krop van my maag. Saterdag is die maagpyn nog steeds daar maar met n hoofpyn wat nie weg wil gaan al drink ek sterk pynpille nie. Sondag middag begin ek met koors 38:9 en my hele lyf pyn en my maag gee erg krampe asook Maandag maar koors is weg en dinsdag is die maag krampe nog steeds daar. Wat is vout help ek is raadop moet ek dr toe gaan of wat kan ek gebuik asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hester

Dit is heel waarskynlik 'n maag virus wat jy onder lede het, maar ek stel wel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer, sodat hy die moontlikheid van 'n maagseer kan uitskakel. Intussen kan jy Gaviscon Plus, drie maal per dag voor etes gebruik.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-06-09

Hey ek het vreeslik seer op di krop van my maag en is snaar dt goel met rukke of dt amper is soos as jy honger is ek no geeet om van di gevoel ontslae teraak maar no is dt nog daar en ek vreeslik naar ook wat kan dt wees

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-08-09

Ek was by die dr. ek ry n kramp by my maag wat nie wil ontspan nie. hulle se dit is leem spasma maar die medikasie werk nie. kan jy dalk vir my se wat beteke n leem spasma

Reply to Anonymous
Posted by: magda | 2015-03-05

Hi ek het geboorte gegee aan n pragtige dogtertjie die 30st Desember 2014 maar ek het gesukkel om asem te kry maar nou dink ek meer dis n wind wat op die krop van my maag vasdruk en nie wil weg gaan nie, ek slaan uit van sweet terwyl ek koud is enige hulp of raad! Hou my nagte uit die slaap en pyn raak ondraaglik! Help asb

Reply to magda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement