advertisement
Question
Posted by: Delene | 2009/12/07

Pyn oor bors

My man was vir volledige ondersoeke en het geen hart probleem nie - volgens die internis sukkel hy met GERD en ' n spasma van die slukderm. hy drink Losec vir die suurprobleem, maar ek wil graag weet waarom kry mens ' n spasma in jou slukderm? ' n Glas yswater help gewoonlik, maar soms nie, Hy word in die nag wakker en moet dan opstaan om water te drink. Soms kry hy dit ook in die dag.
Ek voel onseker of dit al is wat fout kan wees. Waarna moet hy nog laat kyk. Die spasma hou geen verband met hoeveel hy saans eet nie - hy kry dit of hy baie min of gewoonweg geë et het. Wat veroorsaak hierdie spasma?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Delene
Die suur wat terugstoot in die slukderm kan dalk die spasma trigger, maar spanning kan ook 'n rol speel. (My ma kry dit ook en vir haar help Fluoxetine wat 'n tipe kalmeer middel is)Trisikliese antidepressante soos Imipramine mag ook help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: wonder net | 2009/12/07

sal iets soos Gaviscon nie meer verligting gee as " yswater" ?

Reply to wonder net
Posted by: cyberdoc | 2009/12/07

Hallo Delene
Die suur wat terugstoot in die slukderm kan dalk die spasma trigger, maar spanning kan ook 'n rol speel. (My ma kry dit ook en vir haar help Fluoxetine wat 'n tipe kalmeer middel is)Trisikliese antidepressante soos Imipramine mag ook help.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement