advertisement
Question
Posted by: natasha | 2012/03/23

pyn onder regter bors

Hello ek het nou al vir meer as n week n pyn onder my regter bors in my ribbes dag beweek die pyn in my bors in en dan in my borskas in voel dan soos n wind wat vasteek maar dit is nie dit gebeur so 3keer per dag en pyn raak al hoe erger kan party aande nie slaap nie,wat kan dit wees help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Natasha

Dit is belangrik om n dokter vir 'n ondersoek te konsulteer. Die pyn kan moontlik as gevolg van galstene of gastritis wees. Indien daar teerheid oor die ribbe is, kan dit weens inflammasie tussen die ribbe wees, maar wat ook al die rede is, jy sal 'n dokter vir die korrekte diagnose moet konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement