advertisement
Question
Posted by: Keen | 2012-09-26

Pyn ''n jaar na galblaasverwydering

Hallo dokter

Hulle het ''n jaar gelede my galblaas verwyder. Geen stene nie, net inflammasie en die galblaas het ophou werk. Ek is ''n 35 jarige man. Ek is op medikasie vir hoe bloeddruk.

So twee weke terug het die pyn voor die galblaasverwydering weer terug gekom. Dis nie ''n koliek tipe pyn nie. Meer ''n dowwe, branderige pyn aan die regterkant by die sternum en lewerarea. My GP dink dis IBS en se dis niks om oor bekommerd te wees nie.

Ek het Lyrica so paar maande begin en nou lees ek dit kan ook jou maag en lewer aantas. Het u enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Keen

Ek stel voor dat jy 'n gastroenteroloog vir 'n ondersoek en spesiale toetse konsulteer, sodat die definitiewe oorsaak vir jou pyn gevind kan word. Prikkelbare dermsindroom is 'n diagnose wat gemaak word nadat alle ander moontlike oorsake uitgeskakel is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement