advertisement
Question
Posted by: Sonja | 2009/07/08

pyn in voet

Verwys na no. 3546.

Dankie vir die terugvoer, maar my pyn is nie in my hak nie, dit is aan die bokant van my voet, agter my groot toon. Kan plantar faceitis die oorsaak wees van die pyn aan die bokant van my voet?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sonja
Vra jou dokter om 'n gallium scan te laat doen - jy het dalk 'n stress fraktuur daar - dit wys nie op op 'n gewone x/straal nie en jy is reg, as dit bo op die voet is, is dit nie plantare fasceitis nie. Ek het jou dan verkeerd verstaan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Elmarie | 2014/12/13

Goeie naand Glo jy sal my kan help. Ek het 'n linkervoet wat ontsettend pyn aan die bo kant van my voet. Die pyne kom en gaan. As ek loop is die pyn permanent daar. Kan nie my voet in die ronte draai nie. As my my my voet smeer met perde gel is die voet doodstil totdat ek weer loop, dan kom die pyne terug. Het al x-strale laat neem, maar dit wys dat alles reg is. Het wel 'n rug operasie gehad en gewas in die rugmurg. Kan dit 'n senuwee wees? Hoop om spoedig van jou te hoor. My kontaknr is 0825504796

Reply to Elmarie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement