advertisement
Question
Posted by: Jef | 2009/06/22

Pyn in sy 29 Weke swanger

Ek is more 29 weke swanger en was verlede week by die gyne. Ek het ' n dowwe pyn in my regterkant se sy en het gewonder of dit my dogtertjie kan wees wat teen trap of wat kan dit wees. Dit is my 2de kind en dus het ek dit nie met my seun gehad nie en is die pyn iets nuuts.
Kan iemand my se wat dit dalk kan wees sien eers die gyne op 32 weke.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If your gynaecologist saw you when you had the pain, she would have excluded serious things like kidney infections. It could be stretching of the uterine ligameets, or pressure from the baby.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: S.Phillips | 2013/11/19

Ek is vandag 29weke swanger! Toe ek 27weke was, was m regter kant ook seer. Ek was dok toe ma h net sonar gdoen en aan hartklop gluister n vir m panado pille ggee. Dit was so erg dat ek nie eers my kon gdraai dit as ek le ni. Toe besluit ek om my yt te laat smeer, want dok het gse dat baba ondr le. Nadat di antie my yt gsmeer dt en baba op gdruk het tot da wa h\s mt le en v m gse dt om wonderkroon te drink. Is als wee normal, m maag ht m ngi weer probleme ggee ni.

Reply to S.Phillips

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement