advertisement
Question
Posted by: marie | 2011/04/19

pyn in sy

Hi julle, kan iemand help groot asb, dr-afspraak nog te lank. Het sulke steekpyne in linkerkantse sy - skiet deur na vagina (moeilik om anders te verduidelik) - drink citrosoda en water. Het vir eerstekeer in jare in badsout gebad kan dit so iets tot gevolg hê ? Voel heeltyd of daar afskeiding is, maar niks> 

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marie
Dit kan 'n niersteentjie wees - die citrosoda en water is 'n goeie plan vir nou maar jy moet jou uriene laat toets vir bloed of infeksie. Iets soos Buscopan of Scopex mag dalk help vir die skietpyne.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: marlise | 2011/07/12

ek het erg brand pyn en juik in my linker sy
dit kom en gaan soms erger
het 7 maande terug n baba gehad, keiser, my blindederm is ook
rees uit
kan dit iets met my vroue dele te doen he

Reply to marlise
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/19

Hallo Marie
Dit kan 'n niersteentjie wees - die citrosoda en water is 'n goeie plan vir nou maar jy moet jou uriene laat toets vir bloed of infeksie. Iets soos Buscopan of Scopex mag dalk help vir die skietpyne.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement