advertisement
Question
Posted by: jeanine | 2011/05/06

pyn in swangerskap

Ek het nou al vir ongeveer twee dae pyn aan die regterkant van my maag, naby my naeltjie. Dit is nie permanent daar nie, maar is seer as ek hoes, piepie, buk of iewers moet strek om iets by te kom. Af en toe is daar sulke steekpyne. Moet ek bekommerd wees? Ek is 14 weke swanger.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jeanine

Dit is moontlik as gevolg van die swangerskap wat drukking op die omliggende weefsel veroorsaak, maar ek stel egter voor dat jy jou ginekoloog besoek om enige komplikasies uit te skakel.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: madelyn | 2016/05/29

Ek is 5 weke swanger. Dit is baie sensitief binne my naeltjie. As ek aan my naeltjie vat kry ek ligte steekpyntjies of soms voel ek die steekpyntjies sonder om aan my naeltjie te vat. Dit voel nogal snaaks. Is dit normaal?

Reply to madelyn

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement