advertisement
Question
Posted by: sophie | 2012/07/30

pyn in slukderm

Ek het vandag n verskriklike pyn aan die regterkant van my slykderm gekry>  die pyn skyf dan na die middel van my slukderm en gaan dan af na die krop van my maag>  dit hou so 10 na 15minute aan. dit is baie seer as ek dan probeer sluk>  Raad asseblief!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sophie

Dit is moontlik dat jy suur het wat opstoot en die pyn veroorsaak. Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en moontlike verdere toetse, soos 'n barium maal en gastroskopie, konsulteer. Intussen kan jy Gaviscon Plus voor etes gebruik. Gaviscon Plus keer dat die suur opstoot.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Albertus Scholtz | 2012/08/23

Met n ''n barium maal en gastroskopie is daar getoon dat ek vergroeisels aan die binnekant van my slukderm het. Wat kan dit veroorsaak en moet ek vir n biopsie aanvra?

Reply to Albertus Scholtz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement