advertisement
Question
Posted by: Ilze | 2011/01/29

Pyn in rug

Hallo,

Ek het ''n paar maande gelede ''n spinale keisersnee gehad &  van ''n ruk na dit word ek elke oggend wakker met ''n pyn in my lae rug.

Dit is net aan die regterkant &  binne in - voel of dit ''n orgaan of iets kan wees. Wat egter vir my snaaks is is dat as ek deur die nag opstaan is dit nie so erg nie, net as ek in die oggend wakker word. Dis so seeer dat ek sukkel op op te kom, maar as ek eers op &  aan die gang is raak dit beter. Soms pla dit my ook terwyl ek le en slaap.

Wat kan dit wees &  na watter tipe dr toe behoort ek te gaan om daarna te laat kyk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ilze

Ongelukkig is daar komplikasies met spinale narkose, onder andere hoofpyn en chroniese rugpyn. Jy sal 'n ortopeet moet konsulteer vir 'n skandering om vas te stel wat die presiese oorsaak van jou chroniese rugpyn is.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement