advertisement
Question
Posted by: M | 2012/01/17

Pyn in regtersy

Hi, ek oefen nou al vir die afgelope 8jaar elke oggend(ek draf) en nooit het ek hierdie pyn gehad nie..nou seker ''n maand terug as ek draf na ''n rukkie dan kry ek die verskrikste pyn in my regterkant net so onder die ribbes en dan beweeg dit af omtrent waar mens se blindederm seker sal sit...die dr het my al vir ''n sonar gestuur en hul kry niks snaaks nie, wat kan dit wees, ek kan nie my roete klaar draf nie want die pyn is so erg dat ek dadelik moet stop en maar moet huistoe stap want ek kan nie draf nie...dit asof iets opblaas en gloei...die dr het nou maar vir my pilletjies gegee want hy dink dis dalk my dikderm wat geirreteerd en spasties is, maar die nwk toe drink ek freshen, net om my maag skoon te maak, ekt gedink dit sal dalk help, maar dit doen nie..help my asb, ek wil nie meer die pyn he nie, en dis net as ek draf of vinnig stap vir ''n lang ent

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek stel voor dat jy 'n gastroenteroloog vir 'n gastroskopie en kolonoskopie konsulteer. Daar moet 'n rede wees vir jou pyn en met 'n sonar sal galstene, lewerpatologie, pankreatiese patologie en nierstene uitgeskakel word. Daar moet verdere ondersoeke gedoen word om vas te stel wat die oorsaak vir jou pyn is.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement