advertisement
Question
Posted by: Liana | 2008/11/12

Pyn in regter skouerblad en borskas

Ek het konstant pyn in my regter skouerblad en ook in my borskas aan die regterkant. Dit wil voorkom of die pyn verplaas vanaf die skouer na my bors. Die pyn in my bors voel asof dit verband hou met die pyn in my skouerblad. Ek was al vir x-strale maar dit het niks opgelewer nie. Ek het ook vir fisioterapie gegaan en hoewel dit effens gehelp het is die pyn weer terug in beide my bors en regter skouerblad. Ek sit lang ure voor die rekenaar en dit kan waarskynlik bydra tot die toestand. Is dit wys om vir akkupuntuur te gaan of moet ek eerder ' n ander spesialis gaan spreek, ek was ook al by ' n internis wat my vir die x-strale gestuur het. Dit is ' n knaende pyn en ek is ook snags baie bewus daarvan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

Beste Liana,

die tipe pyn waarvan jy kla kan een van 'n paar oorsake he: longprobleme is 'n belangrike een en as jy reeds 'n borskas X-straal gehad het en deur 'n internis gesien is het hulle dit waarskynlik uitgeskakel. Die ander toestand om te oorweeg is die van torakale uitgangsindroom en om meer hieroor te sien kyk na ons wewerf: www.shoulerinstitute.co.za en dan na "Shouler Problems" en dan "Thoracic outlet syndrome". Kyk of jy die simptome daar herken en of dit jou aan jou probleem herinner. Indien wel, kan jy ons weer kontak op ons e-pos soos aangedui op die werf en ek kan iemand in jou area voorstel om te gaan sien

Groete,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: bekommerd | 2016/05/03

my dogeter het gekla van [yn vanaf haar onderarm to by haar gewrig maar slegs aan die onderkant van dei arm, Ek het haar dokter toe geneem waar hul nie kon vastel wat die probleem is nie, hul het well bloed getrek maar die verslae was positief vir infeksie en inflamasie, sy het geen gswelde kliere of enighe nek of rugpyn nie. dit was 3 dae gelede, nou is die arm aan die onderkant plek plek gelerig (lyk soo 'n bloukol wat gesond raak) en daar is duidelik are wat lyk of dit gebars is amper soos 'n spat aar. Sy is slegs 20jr oud en die arm is so seer mens kan glad nie daaraan raak nie dan huil sy van die pyn, dit is asof die vel super sensitief is vir aanraking. Ek het nie 'n medies nie en soek raad asb, as iemand vir my kan se wat dit veroosaak.Sy se ook sy het nie haar arm enige tyd seergemaak nie.

Reply to bekommerd
Posted by: Sonja | 2016/01/18

Ek het 'n verskriklike pynin my regter blad dit vowel partykeer of ditmy asem wegslaan dis nou die 2de dag

Reply to Sonja
Posted by: Rienie | 2015/03/06

Goeie more. Ek wil net hoor. ek het vanoggend opgestaan met n verskriklike pyne agter my regterblad en dit maak my regter arm baie lam. Ek kan amper nie afbuig so erg is dit. Kan u my asb. se wat dit is en moet ek dr toe gaa,. Baie dankie.

Reply to Rienie
Posted by: Swernoftono | 2009/04/25

I' m the only one in this world. Can please someone join me in this life? Or maybe death...

Reply to Swernoftono
Posted by: Jo-hansie | 2009/01/15

Subject: Liefde maak probleem
Posted by: Jo-hansie
Message:
Ek en my man (48) het altyd nog '  n goeie seksuele verhouding gehad. Ons het gereeld 4-5 keer '  n week liefde gemaak. Die afgelope 5-6 maande het die seks lus ietwat verander. My man is '  n hoë  bloed lyer en neem kroniese medikasie daarvoor. Die probleem is dat ons nou net een keer '  n maand / twee maande seks het maar dan word my man pap terwyl ons liefde maak en kan dus nie die liefdespel voortsit nie. My man is baie lief vir my, altyd baie liefdevol en teer en hy vroetel gedurig met my. Wat kan die probleem wees? of Is ek die probleem?

Reply to Jo-hansie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement