advertisement
Question
Posted by: Dané  | 2010/05/17

Pyn in oggend

Hi Dok,
ek het vir n paar weke nou pyn tussen my blaaie in die oggend, dit is nie voor in my bors net agter, dit voel soos n drukkiende pyn, maar as ek opstaan gaan dit weg. Ek sweet ook in die aande, partykeer so erg dat ek ander nagklere moet aantrek. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dane
Pyn tussen die blaaie is baie keer agv spierspasma, maar nagsweet kan 'n aanduiding van onderliggende infeksie wees ( TB of bakteriele infeksie) so ek dink jou dokter moet jou longe ook baie goed ondersoek en dalk x/strale neem. Ek dink ook bloedtoetse sal dalk nodig wees. As jy dalk naby 50 is, laat hulle ook na jou esterogeen vlakke kyk
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/17

Hallo Dane
Pyn tussen die blaaie is baie keer agv spierspasma, maar nagsweet kan 'n aanduiding van onderliggende infeksie wees ( TB of bakteriele infeksie) so ek dink jou dokter moet jou longe ook baie goed ondersoek en dalk x/strale neem. Ek dink ook bloedtoetse sal dalk nodig wees. As jy dalk naby 50 is, laat hulle ook na jou esterogeen vlakke kyk
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement