advertisement
Question
Posted by: Marlize | 2011/11/14

Pyn in niere

Hey Dr ek kry die vreeslikste pyn in my niere wat gepaard gaan met koors en braking en ek kan dan glad nie urineer nie dot is asof my niere se funksies ophou werk vir die preode wat die pyn is wat gewoondlik soos n aanval kom en dan pylik is dat dit voel my niere trek saam,dit hou gewoonlik so 4 na 5 ure aan en dan net ligtelik seer niere?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marlize

Dit is baie belangrik om jou dokter vir 'n ondersoek te konsulteer. Die pyn kan as gevolg van nierstene met sekondere infeksie wees. Ongelukkig is daar geen oor die toonbank medikasie beskikbaar wat ek kan voorstel nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: john | 2014/03/07

more dr ek wil weet ,ek het pyn al meer as twee maande in my linker kant net onder my ribbers,dit is soos n brandende vuur ,kan u vir my se wat kan dit wees ,dit brand verskriklik

Reply to john

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement