advertisement
Question
Posted by: Marietjie Gouws | 2012/11/05

pyn in nek arms en been

My man is 46 jaar. Hy was verlede jaar in motor ongeluk. Die afgelope maande is sy nek permanent seer wat gepaart gaan met soms hoofpyn/nek pyn. Linker bors maak krampe bokant in skouer. Hande gaan dood en so ook as hy krampe kry sy linker been.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marietjie

Ek stel voor dat jou man 'n ortopeet vir 'n ondersoek konsulteer. Dit is moontlik dat die pyn weens senuwee irritasie in sy nek is. Senuwee irritasie kan 'n verwysde pyn veroorsaak wat versprei na die skouer. Sy hoofpyn kan as gevolg van nekspierspasma wees. Die ortopeet sal die beste behandeling kan voorstel.

Ek stel ook voor dat jou man julle huisdokter vir 'n EKG en bloedtoetse konsulteer. Daar is altyd 'n risiko dat die borskaspyn as gevolg van hartpatologie is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: nasie | 2015/05/25

Enige raad vir hande en vingers wat n dooie gevoel het en vingerpunte wat pyn voel asof di hande slaap en kan soms nie iets vashou of skryf nie

Reply to nasie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement