advertisement
Question
Posted by: Alec | 2010-09-29

Pyn in my nek

Hi Dokter
Die afgelope paar maande kry ek n klopende pyn in my nek net so onder my adamsapel in albei kante.Dit voel vir my soos spiere wat pyn.Net bo my adamsapel lyk dit asof iets in my nek groei,dit lyk soos n dubbel ken maar dit is ook seer.Ek was by n dokter en die dokter se dat hy dink my spiere in my nek is geswel.Ek het al antibiotika sowel as kortizoon probeer.Ek is al raad op.Gee asb raad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Alec
Dit is waar jou skildklier sit - en die skildklier kan soms 'n virus infeksie of inflammasie ontwikkel. Het jy 'n sonar gehad, asook bloedtoetse om te kyk of dit dalk die oorsaak kan wees?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-29

Hallo Alec
Dit is waar jou skildklier sit - en die skildklier kan soms 'n virus infeksie of inflammasie ontwikkel. Het jy 'n sonar gehad, asook bloedtoetse om te kyk of dit dalk die oorsaak kan wees?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement