advertisement
Question
Posted by: Mariaan | 2012/08/01

Pyn in my lae rug

Ek het pyn aan my linkerkant lae rug. Dan skiet die pyn af in my been en ook na voor. Ek voel naar vanoggend en nie seker wat dit kan wees nie. Ek voel ook vreeslik moeg. Ek gaan seker bietjie meer tiolette toe as gewoonlik. maar my water is geel

Weet jy dalk wat dit is

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePodiatrist

Ek stel voor dat jy n fisioterapeut of jou algemene praktisyn konsulteer vir die bogenoemde.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: ARLENE | 2012/11/22

Ek het n vreesllike pyn in my lae rug meer aan linker kant en dit steek in pelvis ook . Ek eas al by dokter maar het gese ek het nrve bak inflammation . My water is ook geel , help asb.

Reply to ARLENE
Posted by: podiatrist | 2012/08/02

Ek stel voor dat jy n fisioterapeut of jou algemene praktisyn konsulteer vir die bogenoemde.

Reply to podiatrist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement