advertisement
Question
Posted by: heksie | 2010-05-06

pyn in my borskas?

more, ek was nou vir die 4 de keer in die emergency room en my medies nou uitgeput, toe se hul ek moet na dokter se spreekkamer gaan, ek kry die allerverskriklikste pyne in my borskas aan die linkerkant en dit voel asof dit elektriese volts is wat deur my hart gaan, en op daardie oomblik kan ek nie asem haal nie, en asgevolg van ans hiperventileer ek. hul behandel my net vir die angsaanval en nie vir die pyn nie, nou ja maandag was ek weer by dokter en het hy my ondersoek en orals op my borskas gedruk en net op een plek was dit seer, hy se dis glad nie my hart nie volgens die e.k.g wat ek gedoen het nie, hy se dis my borkaswand wat seer is van spanning. ja ek stress nogal vinnig en baie gereeld. nou het hy virmy bleodruk en spannings pille voorgeskryf om te kyk hoe gaan dit vir 3 maande, maar ek kry steeds die pyn..
aai ek weet nie meer nie dis verskriklik seer, en ek glo vas steeds dis my hart, ek meen ek weet mos hoe voel dit en waar die pyn sit, dit raak deesdae al hoe meer konstant...gaan ek vroeg doodgaan in my lewe? ek is maar 23?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Heksie
Hartpyn is normaalweg eerder 'n drukking wat afsprei in jou arm, die pyn wat jy kry klink meer soos 'n spier tipe pyn maar ek dink jy moet dalk die volgende laat doen:
'n stress EKG - as dit normaal is is dit nie jou hart nie
'n long x/straal om onderliggende infeksie uit te skakel
Bloedtoetse vir cholesterol vlakke en troponien en CK MB bloed toetse om hart spier skade uit te skakel.
As alles normaal is, vra jou dokter om jou te verwys na 'n sielkundige om jou ontspannings tegnieke te wys en ook hoe om 'n paniek aanval stop te sit.
Hoop dit help
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-08-16

more my dogter nou 17 kry pyn in die borskas wat haar linker arm dood maak .het ekg gedoen wys niks sy het laas jaar mei in die hospitaal beland ween antideprisante wat gebots het.sy sit nog steeds elke dag met die pyn .dr het ook gese dis inflemasie in die bors spiere maar die antiflimatoriese pille werk nie waarvoor kan ek nog kyk ek is raadop en die dr help nie

Reply to Anonymous
Posted by: hekise | 2010-05-07

ek het al n ekg gedoen, normaal, my cholesterol vlak is 4.6, doodnarmaal volgens die dokter, my suiker vlak is 7.7 nadat ek ontbyt gehad het, hy se dis ook normaal,
ek sien dit help so bietjie as ek cayenne peper so teelepel vol roer in louwarm water en sluk, dit maak dat ek dit minder gereeld kry, maar die probleem met dit nou weer is, eks bank om te veel speserue te gebruik want dit kan mens mos maag kanker gee is dit nie? en as ek dan nr2 doen is alles onder aan die brand!
kan dokter bets my asb weer beantwoord?

Reply to hekise
Posted by: anon | 2010-05-06

Dalk het jy costocondritis? Dis ''n soort inflamasie. Ek kry dit. ''n Kortisoon inspuiting help gewoonlik.

Reply to anon
Posted by: cyberdoc | 2010-05-06

Hallo Heksie
Hartpyn is normaalweg eerder 'n drukking wat afsprei in jou arm, die pyn wat jy kry klink meer soos 'n spier tipe pyn maar ek dink jy moet dalk die volgende laat doen:
'n stress EKG - as dit normaal is is dit nie jou hart nie
'n long x/straal om onderliggende infeksie uit te skakel
Bloedtoetse vir cholesterol vlakke en troponien en CK MB bloed toetse om hart spier skade uit te skakel.
As alles normaal is, vra jou dokter om jou te verwys na 'n sielkundige om jou ontspannings tegnieke te wys en ook hoe om 'n paniek aanval stop te sit.
Hoop dit help
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement