advertisement
Question
Posted by: Blommetjie | 2011/11/01

Pyn in linkerbors en rug

Ek het die afgelope paar dae ''n pyn wat uit die linkerbors kom, onder die arm verbygaan en tot agter die rug strek. Soms voel dit soos ''n spierspasma, maar andersins is dit byna konstant seer. Dis ook seer om aan te raak. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Blommetjie

Dit is moontlik pyn wat uit jou rug verwys, as gevolg van spierspasma. Gebruik Naproxen 275 mg in kombinasie met Robaxin 750 mg vir 'n periode van 5 dae en indien jou simptome nie verbeter nie, moet jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement