advertisement
Question
Posted by: francious | 2012-12-14

pyn in linker sy !

Ek het al vir lank seker al 6jaar so 1keer ''n jaar erge pyn in my linker sy dat ek nie kan loop nie ! Dis nu gereeld soo seer , ek drink dan iets en dit werk nie !! As ek le is dit ligter maar as ek loop of staan en self le steek dit so ? Help asb ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello Francious

was jy al by 'n physio of chiropractor ? Ek stel voor iemand kyk na jou spiere en skeletal struktuur.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-02-01

Hallo my man werk by n baie besige plek wat te doene het met voorraad ontvang ens. So werk hulle eendag in verlede week met Simba skyfies in bokse wat hullel heen en weer vir mekaar so skuins boontoe gooi vir die ander een om te begin pak in stoor. Van laasweek af het hy ook die verskriklike pyn in sy linker sy. Dis so af aan af aan. Wat kan dit wees? Sekere tye baie seer en pynlik. Asb help. My man het raad nodig. Dankie

Reply to Anonymous

Posted by: Anonymous | 2015-11-10

Het steekpyn van gister so onder my ribbes, maar nou is my linler ay soo seer veral as ek loop of beweeg. Wat kan dit wees?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-05-26

Ek het n pyn in my linkersy dis baie seer ek kan le nie ek kan nie sit of staan of loop nie my been raak lam en dit gee kort kort sulke steek pyne ?a? kan dit wees

Posted by: Anonymous | 2013-11-29

het n verskriklike pyn in my linker sy as dt begn dan moet ek badkamer toe,of op my linker sy slap help asseblief

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.