advertisement
Question
Posted by: marie grobler | 2011/01/27

pyn in linker lies / bo been

Hi Dokter ek het al ''n geruime tyd pyn in my linker lies. Was onlangs vir sonar het nie ''n breuk nie, bloedtoevloei is reg. My dokter se daar''s niks wat sy kan sien nie. Wat kan fout wees waar moet nou begin soek. Kan dit niere wees? Kan dit rurg wees? Na wie moet ek gaan ek voel regtig siek. Gaan amper nooit dokter toe nie. Net in uiterste gevalle.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marie
Pyn in die lies, as 'n breuk of ander oorsake uitgeskakel is, kan verwysde pyn vanaf jou heup wees (heup bursitis) of vanaf jou rug (discusletsel) of selfs van 'n niersteen. Jou GP behoort te kan kyk hierna (urine toets doen, sonar van niere reel, x/strale en ondersoek rug doen) 'n ortopeed is die regte dokter om rug en heup bursitis te behandel as dit een van die twee oorsake is.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/27

Hallo Marie
Pyn in die lies, as 'n breuk of ander oorsake uitgeskakel is, kan verwysde pyn vanaf jou heup wees (heup bursitis) of vanaf jou rug (discusletsel) of selfs van 'n niersteen. Jou GP behoort te kan kyk hierna (urine toets doen, sonar van niere reel, x/strale en ondersoek rug doen) 'n ortopeed is die regte dokter om rug en heup bursitis te behandel as dit een van die twee oorsake is.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement