advertisement
Question
Posted by: Hein | 2011/03/11

Pyn in Lies

Ek kry die vreeslikste Brandpyn in my lies, dit voel nogal asof dit in die been pyn. Urine is goed, geen branderigheid. Die pyn maak dat ek nie kan loop. Pyn beter waneer ek stil sit of lê . Help asseblief, ek het my dokter gesien en hy het vir my ''n antiflamatoriese middel gegee, dit voel nie of dit regtig meer vir my werk. Vandag is nou weer een van daardie baie pynlike dae. Dankie byvoorbaat

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hein

Daar is vele oorsake van jou simptome en ek stel daarom voor dat jy 'n tweede opinie inwin. Indien die anti-inflammatoriese middels geen verligting gee nie, is dit baie belangrik om die oorsaak deur middel van spesiale ondersoeke te vind.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement