advertisement
Question
Posted by: Linda | 2011/04/13

Pyn in lae rug

Hi Doc, ek was vir ''n paar sessies by ''n chiropractor 2jaar gelede vir presies dieselfde pyn in my lae rug, maar die pyn is net aan die regterkant.ek het op my rug geval net voordat ek die pyn begin ervaar het. Die chiropractor het my op ''n " tafel"  laat le en die regterkant na my been toe ge-" stretch"  en gese die een been is korter as die ander en net dit met oefening kan dit regmaak.Die sessies saam met die chiro het gehelp, maar ek kannie nou bekostig om na een toe te gaan nie, want hulle claim nie self van mediese fondse nie, jy moet eers -|- ant betaal en dan selfdit terug claim. Is daar iets wat ek self kan doen, want op die oomblik is dit seer as ek selfs strekoefeninge doen.Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Hi Linda
Miskien moet jy 'n chiropraktisyn raadpleeg wat die rekening elektronies eis. Daar is rug oefening wat gedoen kan word - maar dit moet jy by jou chiropraktisyn kry aangesien hy/sy jou spesifieke toestand beter kan ontleed en die regte oefening voorskryf. 'n Fisio kan ook moontlik hiermee help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement