advertisement
Question
Posted by: Pam | 2008/09/05

Pyn in heup

Hi Dr.
Ek het vir ' n redelike lang tydjie al ' n pyn in my regter heup, meer aan die agterkant / rug.
Die pyn was eers so nou en dan, maar deesdae ervaar ek dit daagliks. Dit is so ' n tipe van ' n " klop pyn"  en is veral erg wanneer ek lank gesit het. Is dit rumatiek en wat kan ek gebruik? My mediese fonds is op die oomblik uitgeput en kan ek nie nou x-strale bekostig nie. Ek wil net " manage"  tot Januarie wanneer ek dit kan laat ondersoek.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Pam

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Aangesien jy nie nou x-strale kan bekostig om vas te stel wat die werklike oorsaak van jou pyn is nie, stel ek voor dat jy intussen Myprodol, twee kapsules, drie maal per dag en Rheogesic tablette, een maal per dag (soggens), gebruik. Indien die pyn vererger, ten spyte van die medikasie, moet jy 'n dokter konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement