advertisement
Question
Posted by: griet | 2012/03/22

pyn in hand

Ek het snags pyn en styfheid in my hande veral die regterhand! Die ringvinger is die seerste. Soggens moet ek eers die hand oop en toe maak vir ruk voor pyn weggaan. Is dit maar rumatiek? Ek is 48jr jonk. Ek het op dieselfde arm ook skielik iets opgemerk wat soos ''n moesie lyk, dit het sommer ''oornag'' verskyn. Bruin/rooi en nie seer soos dat dit dalk rofie is nie. Hoop dr kan help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Griet

Jou simptome kan as gevolg van osteoartritis wees. Jy sal jou dokter vir bloedtoetse en x-strale van jou hande moet konsulteer. Die vel letsel sal ook ondersoek moet word om die moontlikheid van 'n melanoom uit te skakel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Nicolene | 2016/07/08

Goeiedag ek ht n beentjie aan my linkerkantste hand wat nt oornag uitgekom ht en dit begin te pyn wat kn dit wees?

Reply to Nicolene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement