advertisement
Question
Posted by: Ronel | 2012-02-27

Pyn in groottoon se lit

Ek kry soms ''n skerp steekpyn (veral in die aand) in die lit van my regterkantste groottoon. Dit is nie rooi of geswel nie en die steke is omtrent so 1- 2 min uitmekaar uit. Soms is dit net ''n ligte irriitasie, maar soms is die pyn so erg dat my voet onwillekeurig ruk. Ek gebruik dan een of twee dosisse Myprodol en dan is die pyn weg vir ''n tyd. Die pyn bly soms lank weg - ''n maand of twee.

Sal graag wil weet wat dit is wat my soms so pla.

Baie dankie



Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ronel

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer en moontlike x-strale van jou voet en toon. Dit is nie 'n algemene verskynsel nie en sal daarom ondersoek moet word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement