advertisement
Question
Posted by: Luzanne Barnard | 2011/03/24

pyn in gewrig

Ek het die afgelope week ''n vreeslike pyn in mylinker gewrig het al vir ''n wyle probleme met my hand ek verloor heeltemal beheer en laat val goed ek het seker 15 jaar terug al my ligmente en spiere van ,y linker potjie afgeskeer maar dit is herstel my fynmetories op my linkerhand was baie swak daarna. Ek is ''n fotograaf en draai my lens met my linkerhand wat die afgelope tyd baie pynvol is ''n vriendin het gese dit kan dalk my " pypies"  wees wat verstop is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Die een probleem wat uitgeskakel moet word is osteoatritis in jou pols - die beste is om 'n handspesialis te gaan sien

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2011/03/27

Die een probleem wat uitgeskakel moet word is osteoatritis in jou pols - die beste is om 'n handspesialis te gaan sien

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement