advertisement
Question
Posted by: Ralph | 2010-05-18

Pyn In elmboog

ek het 4 jaar , gelede my (radius head ) gebreek,maar ek ervaar `n ligte pyn in my gewrig en elemboog ,soms skuur die bene in my arm teen mekaar. kan dit van die swaar bokse wat ek elke dag optel, `n effek op my arm wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

'n Fraktuur van die kop van die radius kan in die langer termyn veroorsaak deur artritis van die elmboog te veroorsaak en die dra van swaar voorwerpe kan die pyn veroorsaak. Jy behoort 'n X-straal van die elmboog te kry om die huidige staat van die radius kop te bepaal asook die van die elmboog

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010-05-21

'n Fraktuur van die kop van die radius kan in die langer termyn veroorsaak deur artritis van die elmboog te veroorsaak en die dra van swaar voorwerpe kan die pyn veroorsaak. Jy behoort 'n X-straal van die elmboog te kry om die huidige staat van die radius kop te bepaal asook die van die elmboog

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement