advertisement
Question
Posted by: Marita | 2012-04-17

Pyn in duim

Ek het al die afgelope ±  3 weke pyn in my duim tot in die palm van my hand. Dis veral seer en ongemaklik as ek bv. ratte wissel of ''n mes vashou of so iets. Kan dit ''n artritis wees en wat kan ek vir die pyn gebruik? Met tye raak die pyn regtig erg.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marita

Dit kan wel weens 'n vorm van artritis wees, maar jy sal jou dokter vir bloedtoetse en plate van jou duim moet konsulteer om 'n definitiewe diagnose te maak. Jy kan Coxflam vir die pyn gebruik. Dit is oor die toonbank by apteke beskikbaar. Moenie die Coxflam vir langer as tien dae gebruik, sonder die toesig van 'n dokter nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement