advertisement
Question
Posted by: judith | 2011/03/07

pyn in die oog

Hi dok

Ek word soggens wakker met ''n vreeslike pyn in die oog. Voel of ek my oog wil uithaal.
Wat is die rede hiervoor, ek dra ''n bril met prismas in die lense.

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Judith
Dit kan 'n tipe migraine wees of dit kan agv 'n oogsiekte soos gloukoom of optiese neuritis wees, wat blindheid kan veroorsaak, so vra jou dokter om liewer te kyk wat aangaan. Jy mag dalk 'n oogdruk toets nodig he of 'n oogspesialis moet gaan sien.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/07

Hallo Judith
Dit kan 'n tipe migraine wees of dit kan agv 'n oogsiekte soos gloukoom of optiese neuritis wees, wat blindheid kan veroorsaak, so vra jou dokter om liewer te kyk wat aangaan. Jy mag dalk 'n oogdruk toets nodig he of 'n oogspesialis moet gaan sien.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement