advertisement
Question
Posted by: Amme | 2011/08/10

Pyn in die gesig area

Hi dr,

Die afgelope 5 dae het ek n pyn in die regter kant van my gesig, die pyn is reg langs my oor in die kakebeen en dit is kort kort so n steek pyn dit is nou al so seer ek kan amper nie my nek buig sonder om die pyn te kry nie, dit voel amper soos erg tandpyn maar ek kan nie tandpyn he nie want ek het kuns tande. Kan dit oor ontseking of iets wees, ek het gewag dat die pyn weg moet gaan maar dit lyk my nie dit gaan weg nie en pyn pille help nie, ek het al stilpane wat n skedule 5 pyn pil is gedrink maar die pyn bly. Ek het ook kopseer en voel net nie lekker nie. gisteraand het ek skielik net naar en baie duiselig gevoel en moeg. wat kan ek gebruik dat die pyn weg gaan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Amme

Dit is baie belangrik dat jy jou dokter so gou as moontlik vir 'n ondersoek konsulteer. Trigeminale neuralgie is erge pyn wat veroorsaak word deur inflammasie van die vyfde kraniaal senuwee (senuwee wat die gesig van sensasie voorsien). Die pyn is gewoonlik onuithoudbaar en die regte behandeling moet gegee word om die simptome te verminder. Daar is geen medikasie oor die toonbank beskikbaar wat jou pyn sal verlig nie.

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: nicolene neethling | 2016/04/16

Emand my dalk raad gee ek het tandvleise wat baie seer is net aan die een kant van my gesig my heel agterste tand bo pyn he nou trek die pyn in die eenkant van my wang been in tot by die bo kant van my neus dit die bo kant van my neus eintelik bloedrooi is en dit jeuk ook daar waar die pyn ek voel as ek op die tand buit wat pyn dat dit die pyn in my wang bietjie verlig wat kan ek gebruik wat die swelsel sal weg vat en die rooi merk laat weg gaan tot die onderkant van my oog is opgeswel waar my wangbeen pyn pynpille help nie meer nie en antibiotika ook nie ek sal tandarts toe gaan om die tand te laat trek maar moet net eers die swelsel in my gesig reg kry

Reply to nicolene neethling
Posted by: Anonymous | 2016/01/15

Pas op vir 'Bells verlaming' . Gaan sien dokter so gou moontlik. Ek het dit gehad en gedag die oorpyn sal weggaan, maar het later helfte van my gesig was verlam.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/12/04

Ka ienand my dalk help. Dit is al vir my gesê ek het artitus in my make Ek het konstante pyn nou al vir 7 dae aan die linkerkant aan my bo en onder in so n mate dat ek my kunstande moet uit haal. Pyne trek af na my nek, oor , na my nek en my kop. Pynstillers werk net vir n kort rukkie en n warm water sak of korring sak. Ek kry die enige tyd dag of nag. As ek plat lê is dit baie erger. Dan moet ek maar probeer om regop te sit en slaap. Loop glad nie wind of koue weer nie. Ek kners ook nie op my tande nie. Hoop iemand kan my help aub ek is RAAD op. Sukkel al vir die laaster 5 jaar al. Baie dankie Noleen Dilléy steventerblanche7@gmail.com

Posted by: Anonymous | 2015/08/14

My linker oor is so seer ek kan nie aan dit vat nie kan ook nie met my oor aan die kussing raak nie. Kry elke keer sulke pynne aan my linker gesig tot by my slaap

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/07/04

Ek het iets soos water in my oor. Dit pyn my hele linkerkant van my gesig kop is geswel. Ek kan nie met die kant van my kop teen die kopstuk le nie. Ook op die kant slaap nie. Soms voel dit of skielik moeg en dan later voel ek beter. My oog is effe geswel en irriteer my maar ek kyk teen niks vas nie. Teen die einde van die dag is ek dood moeg en wil net le . Ekkan nou al vir 4 maande nie my oor oop kry nie . Dit voel of my pols in my oor klop

Reply to Anonymous
Posted by: Jannie | 2015/05/20

Ek het n skietpyn ,moontlik n senuwee pyn ,wat ek aanvanklik gedink het moonlik van n oop senuwee punt op my tand nekkie kon wees.Telkemale by tandartse gewees.,maar nodeloos. Die pyn het geskuif en is duidelik mekbaar bo op my hoof (so groot soos n 50 cent stuk)asook bo kant my regter oog se wenkbrou ,Hierdie skietpyn kan selfs onstaan net deur aanraking van die wenkbrou hare.Kan julle asb help!

Reply to Jannie

Posted by: CATHARINA LE ROUX | 2013/11/05

Wel die pyn is onuithoudbaar. Ek het dit al van 2001 tot op hede. Dit werk ook nou verband met stress. Ek het die inspuiting gehad, maar nie veel gehelp. 'n gedeelte van my tong was dood, nou is dit of die lewe terug kom maar nog so seer. Binne in my mond voor my tande vorm so 'n balletjie wat ek gereeld vryf om ook die pyn te verlig. My tande is geweldig gevoelig so ook my sinusse wat laag oor my tande lê. Ek het dit al in alle vorme ondervind. Partykeer kon ek nie eers my kos kou nie, en moet dit maar uit my mond laat gaan dit is dan net te seer om te kou. Tans is dit baie seer. Ek is raadop.

Reply to CATHARINA LE ROUX

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement