advertisement
Question
Posted by: trish | 2013-06-15

pyn in di linker lies

Ek het erge steek pyn in my linker lies wat pyn tot on my knie . Is eger as el le loop of gaan sit

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-05-22

Hallo. Ek het so paar dae terug gegely toe ek uit die bad klim .. Amper gesplit.. en my linker lies is nou baie seer.. Wat kan ek doen om die pyn te verlig? Ek het al ys probeer en anti inflamatoriese medikasie ook gebruik maar dit voel nie of dit wil help nie.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-10-07

Ekt n dowwe maar seer pyn in my linkerkantste lies/ heup.... amper waar my eierstokke sit. Ek het verkoue ook so my kliere is erg opgeswel by my lieste en by my nek en keel. Wat kan die pyn alles wees of veroorsaak? Die pyn voel ek net as ek loop. As ek sit of le is dit still.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement