advertisement
Question
Posted by: Ronel | 2010/08/26

pyn in buik

Dokter help asseblief, het vanoggend skielik pyn links in buik gekry net onder ribbekas. Tipe steekpyn maar word erger en beter. Ons ver van dokters af wat kan dit wees? Ek''s 45 en het jare terug historektomie gehad. Mag snaaks klink maar dit voel of dit lewe in my as die pyn op sy ergste is

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ronel
Kan 'n niersteen wees, veral as jou urine lyk of daar bloed in is. As dit ondraaglik word sal jy maar moet dokter toe gaan vir 'n drip en of opname in die hospitaal.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/26

Hallo Ronel
Kan 'n niersteen wees, veral as jou urine lyk of daar bloed in is. As dit ondraaglik word sal jy maar moet dokter toe gaan vir 'n drip en of opname in die hospitaal.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement