advertisement
Question
Posted by: nanette | 2012/02/19

pyn in bors

ekt verskriklik pyn in die regter kant van my bors al n ruk. dr ht my op foxair 500 gesit en astha vent deesdae is die pyn erger, ek hoes nie. Maar dit brand konstant na n paar dr besoeke ht dr my op cilift en alzam gesit vir spanning maar die pyn nog daar partykeer so erg dit trek oor in die linkerkant van my bors en voel of iemand n mes in my rug druk wat kan dit veroorsaak

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nanette

Dit is moontlik dat jy kostokondritis (inflammasie tussen ribbe en werwels) het. Ek stel voor dat jy 'n ortopeed vir 'n ondersoek konsulteer. 'n Definitiewe diagnose moet gemaak word om die korrekte behandeling vir pynverligting te bewerkstellig.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Elzabi Beukes | 2012/06/19

Ek het ''n pyn in my bors aan die linker kant en my linker arm gaan dood

Reply to Elzabi Beukes

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement