advertisement
Question
Posted by: judy | 2012/02/08

pyn in bors

Ek kry n pyn in my bors, aan die regterkant wat net onder my bors steek en dan voel dit of dit in die middel van my bors pyn. Dit voel of iemand iets op my bors vasdruk en dis baie ongemaklik en dan kan ek nie slaap nie, bly gewoonlik so twee of drie dae so seer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Judy

Dit is heelwaarskynlik as gevolg van kostokondritis wat inflammasie van die borsbeen en ribbe is. Konsulteer 'n
dokter vir 'n ondersoek en behandeling. Ek stel wel ook voor dat jy 'n EKG laat doen, indien jy 'n hoe risiko van hartsiekte het.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement