advertisement
Question
Posted by: Pam | 2009-07-20

Pyn in bors

Hi Doc, ek het so 3 weke terug probleme gehad met ' n sinus drip en vreeslik baie gehoes wat veroorsaak het dat ek ' n spier in my bors (aan die linker kant) seer gemaak het. So het die dokter gediagnoseer. Die gehoes is nou baie beter, maar nog steeds daar met tye. Die spiepyn was heeltemal weg, maar kom terug so nou en dan. Ek kan nie regtig vasstel wat dit laat terugkom nie. Ek het bv. gister genies en dit het gevoel of iets binne my los bars. Vandag is dit weer weg!

Klink dit soos spierpyn en kan dit so lank vat om te genees? Ek hetgeen ander simptome behalwe die sinus nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pam
Dit kan 'n inter rib spiertjie wees wat of inflammasie het of in spasma gaan van die hoes - probeer Voltaren jel smeer of iets soos Neurofen drink as jy nie allergies is daarvoor nie. Dit kan soms 'n paar weke neem om reg te kom - solank dit nie erger word nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement