advertisement
Question
Posted by: Annie | 2008/05/31

Pyn in bors

Ek het die afgekope week omtrent heeltyd 'n pyn gevoel in my bors, en my keel voel snaaks amper asof ek gehardloop het. Die pyn is nie baie erg nie maar dit is heeltyd daar. Is dit iets om oor bekomerd te wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig het jy nie genoeg inligting oor jouself verskaf om 'n volledige opinie te kan lewer nie. Indien jy bekommerd is, stel ek voor dat jy 'n kardioloog konsulteer vir 'n inspannings EKG. Dit sal 'n duidelike aanduiding gee of die probleem kardiologies van aard is.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement