advertisement
Question
Posted by: Elma | 2010/11/11

Pyn in bo been

Ek het fisio vir pyne in my bo been ontvang en dit het baie gehelp - was blykbaar die band omdat ek met my bene onder my insit. Kan jy dit vewag van ''n vrou van 56 jaar!. Wat ek merk is dat ek soggens pyn het waar my bobeen en heup bymekaar kom. Dit is net vir ''n paar minute en in daardie tyd is daar ook somtyds ''n klik geluid as ek stap. Maar soos ek sê  dat dit gou verdwyn as ek ''n bietjie rek en strek. Dit duur seker nooit langer as 10 minute nie. Die res van die dag het ek geen pyn nie. Wat kan dit wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Die pyn wat u ervaar is nie snaaks vir n persoon van u ouderdom nie. 'n klik in die lies wat u beskryf kan dui op n Stywe Psoas spier (vra u Fiso) en ook n moontlike labrum skeur. Fisio en Pilatus oefenige kan van nut wees. Indien die pyn bly moet jy X strale neem en n Ortopeut nader.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Dr Hennie Bosch | 2010/11/30

Die pyn wat u ervaar is nie snaaks vir n persoon van u ouderdom nie. ''n klik in die lies wat u beskryf kan dui op n Stywe Psoas spier (vra u Fiso) en ook n moontlike labrum skeur. Fisio en Pilatus oefenige kan van nut wees. Indien die pyn moet jy X strale neem en n Ortopeut nader.

Reply to Dr Hennie Bosch

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement