advertisement
Question
Posted by: Eva | 2010/03/16

Pyn in blaas

Ek pyn in my blaas voel asof ek met 2 klippe rondloop een in elke hoek. Ek was laas week na my huis dokter waarna hy ''n papsmeer gedoen het en ''n sonar hy se net my eierstokke is effens vergroot en het my ciploxx 250 antibiotika voorgeskryf. Die pille is op en die gevoel wil nie weggaan nie, hy het ook ''n urine toets gedoen en gese dat ek bloed in my urine het maar ek voel geensins ongemak of pyn as ek ontwater nie. Kan u my dalk se wat is fout? Ek voel regtig ongemaklik as ek loop die gewig in my blaas pla my. Die papsmeer se uitslae het al gekom maar hy se net as daar fout is sal hy my bel en hy het nog nie geskakel nie. Waarvandaan kom die bloed in my urine? Ek is dertig, getroud en het ''n dogtertjie van vyf en het die depo provera laas in September 2009 gebruik ek het ook nog nie gemenstrueer nie my borste is verskriklik gevoelig en seer die gevoel wil ook nie wyk nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I can't tell what is causing your pain, without an examination. A bladder infection is a possibility, especialy with the blood in the urine. I would suggest that you go back to your doctor and ask him to send a urine sample to the lab. Perhaps you have a resistant organism.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: elna | 2010/04/04

pyn klop erg in my regter kant, help asb

Reply to elna
Posted by: gynaedoc | 2010/03/18

I can't tell what is causing your pain, without an examination. A bladder infection is a possibility, especialy with the blood in the urine. I would suggest that you go back to your doctor and ask him to send a urine sample to the lab. Perhaps you have a resistant organism.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement