advertisement
Question
Posted by: Johan | 2012/10/02

Pyn in bene

Middag,

Ek speel al van skool af op provinsiale vlak krieket. ek het in matriek in 2005 n pyn in my bene begin kry en van daar af het die pyn begin. Elke keer wat ek hardloop kry ek pyne in my bene veral in my kuite en aan die kante van my bo bene. Ek het al baie vitamines en minerals probeer maar niks help. Die plaaslike huisdokter se dat ek aan een of ander sindroom lei en dat dit slegs met operasie kan regkom. Hy se die buis waarin my spiere is kan nie rek nie en hy het voorgestel dat dit oopgesny moet word dmv operasie. Help asb indien jy enige ander raad het of dalk n oplossoing sal he!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Johan

Indien jy aan kompartement sindroom lei, waar die spiere teen die omliggende fascia druk, is daar geen oor die toonbank medikasie of enige aanvullings wat vir jou probleem sal werk nie. Ek stel voor dat jy 'n ortopeet vir 'n volledige ondersoek en advies konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement