advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2009/11/17

Pyn in bene

Ek het verskriklik pyn in beide my bene van die knie af ondertoe
die pyn is in die agterkant van my bene meer in die kuite wat kan dit wees , as ek beweeg raak dit beter as ek stil le word dit erg

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tessa
Sien asb jou dokter want dit kan tekens wees dat die bloedvloei na jou bene ingekort is - mens moet 'n sonar kry van die are wat na jou bene toe gaan, en as daar vernouings is moet hulle dit oopmaak met 'n operasie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/03/28

Ek het pyne van my kniee AF voor in my bene

Reply to Anonymous
Posted by: Petro | 2016/01/11

Hi ek het pyn on al twee my bene as ek loop begin dit te brand Dan word my bene lam en moet ek eers n ruk rus voor ek weet kan loop. Wat kan dit wees

Reply to Petro
Posted by: cyberdoc | 2009/11/17

Hallo Tessa
Sien asb jou dokter want dit kan tekens wees dat die bloedvloei na jou bene ingekort is - mens moet 'n sonar kry van die are wat na jou bene toe gaan, en as daar vernouings is moet hulle dit oopmaak met 'n operasie.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement