advertisement
Question
Posted by: Doreen | 2008-11-07

Pyn in bene

Dr, ek het geweldige pyne in my heupe, ribbekas, bors en sleutelbene. Ek kan nie slaap in die nag so pyn dit. Wanneer ek beweeg is dit nie so seer, alhoewel ek sukkel om op te staan. Ek was by ' n homopaat wat gesê  het ek het fibromalagy (hoop ek spel dit reg) Dit is nie gewrigpyne nie. Ek het ook meer ' n tipe van ' n los stoelgang - nader aan diaree. Ek is 56 jaar oud. Het ' n redelike aktiewe lewe en neem geen medikasie nie. Het u asseblief vir my raad.
Baie dankie
Doreen Jordaan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Doreen
Soms is dit maar nodig om liewer by 'n dokter wat spesialiseer in hierdie tipe siektes hulp te soek- hulle het soms 'n bietjie meer kennis van die onderliggende strukture. Fibromialgie verwys na spier-en gewrigspyne van onbekende oorsprong en jy behoort eintlik deur 'n rumatoloog of spesialisdokter ondersoek te word wat die diagnose kan bevestig en medikasie kan voorskryf.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement