advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2011/12/01

Pyn in been/voet

Ek is 36. Vir die afgelope paar dae kry ek so nou en dan - en op die mees ongelee oomblikke! ''n verskriklike pyn in my linker been (min of meer aan die kant, langs my kuit) en dan in my voet in en daan hou dit net vir paar sekondes aan en gaan weer weg.

Dit voel nie soos ''n kramp nie - meer ''n verskriklike brand-gevoel en ek kan niks doen om dit vir daai paar sekondes beter te laat voel nie. dit het al gebeur terwyl ek loop en selfs net as ek sit en niks doen, ook.

Enige idee wat dit dalk kan veroorsaak? sout tekort of iets?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Gesiggie

Dit is heel waarskynlik as gevolg van senuwee irritasie. Konsulteer jou dokter vir 'n ondersoek. 'n Sout tekort sal krampe veroorsaak en nie 'n brand gevoel nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement