advertisement
Question
Posted by: Elma | 2010/11/14

Pyn in been

Ek het fisio vir pyn in my bo been ontvang en dit het baie gehelp - was blykbaar die ITB ? band omdat ek met my bene onder my insit. Wat ek merk is dat ek soggens pyn het waar my bobeen en heup bymekaar kom. Dit is net vir ''''n paar minute en in daardie tyd is daar ook somtyds ''''n klik geluid as ek stap. Maar soos ek sê  dat dit gou verdwyn as ek ''''n bietjie rek en strek. Dit duur seker nooit langer as 10 minute nie. Die res van die dag het ek geen pyn nie. Wat kan dit wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elma

Dit is moontlike lae rugpyn wat verwys na jou heup en bobeen. Konsulteer 'n fisio vir verdere terapie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement