advertisement
Question
Posted by: Karen | 2009-07-06

Pyn in been

Dokter, ek was gister so bietjie bekommerd. Ek het ' n brand pyn in my linker been, agter die kuit omtrent wat gedurende die dag versprei het na onder my voet en groot toon.

Kon dit dalk ' n bloedklont wees? Ek het geen oefening of iets anders gedoen nie en dit het geweldig gebrand. Vandag voel ek dit net onder my voet.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
As jou een kuit dikker is as die ander ( meet met 'n maatband!), of die kuitspier voel harder as die ander kant, dit is baie seer as jy jou tone optrek na bo - dan kan dit 'n bloedklont wees en moet jy liewer jou dokter sien. 'n brandpyn kan ook veroorsaak word deur 'n senuwee wat erens vasknyp ( selfs in jou lae rug!)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement