advertisement
Question
Posted by: Molly | 2011/03/09

Pyn in arms agv bloedruk

My moeder, 75 jr het konstant pyn in haar bo-arms so erg dat sy nie haar hare kan kam of aantrek nie. Sy was na die dokter en die se dit is agv hoe bloeddruk. Het ekstra bloedruk pille voorgeskryf en gese sy moet maar pynpille gebruik. Sy drink nou byna elk 6 ure Grandpa poeiers of Voltarin pyn pille. Ons besef die pynpille is skadelik maar het haar al in trane aangetref. Kan die pyn agv bloeddruk wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Molly
Dit klink vir my eerder of sy dalk 'n diskus in haar nek het wat op die senuwees na haar arms druk. Ek dink julle moet eerder 'n tweede opinie kry. Dalk is x/strale van haar nek nodig. Bloeddruk probleme gee nie gewoonlik pyn in die arms nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/09

Hallo Molly
Dit klink vir my eerder of sy dalk 'n diskus in haar nek het wat op die senuwees na haar arms druk. Ek dink julle moet eerder 'n tweede opinie kry. Dalk is x/strale van haar nek nodig. Bloeddruk probleme gee nie gewoonlik pyn in die arms nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement