advertisement
Question
Posted by: J-Lee | 2011/04/19

pyn in arm

Ek het so jaar terug geval en my raduis kop in my linker arm gekraak. Geen beseering is in my gewrig opgetel nie alhoewel hy baie pynlik was toe daar met fosio begin is.. Nou na n jaar begin die pyn weer. dis in my elmboog en in my gewrig-duim aria. Help dis baie seer

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

'n X-straal van jou elmboog moet gedoen word om artritis uit te skakel wat nou na die besering kan begin. Dieselfde geld vir die polsgewrig

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Fanie | 2014/01/20

wat is werkers elmboog? ek het my arm seer gemaak by die werk, ek is behandel met kortesoon en emalgel, (verskoon spelling). dit het nie gehelp nie... ek is nou by fisio terapeut. vir drie sessies en dit word nog nie beter nie. my elmboog klap en dit pyn (skiet) as ek weerstand teen hom sit, daar is niks fout met beweeging van die arm nie. x trale wys ook niks. ek het gehoor van werkers elmboog, kan ek dalk dit he?

Reply to Fanie
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2011/04/23

'n X-straal van jou elmboog moet gedoen word om artritis uit te skakel wat nou na die besering kan begin. Dieselfde geld vir die polsgewrig

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement