advertisement
Question
Posted by: Tania | 2010/10/04

Pyn dikderm

Hi Dr

Ek het wat hulle noem irritable bowel syndrome. Met die gevolg dat my dikderm maar alewig n pyn of n ding het, so ek lewe maar daarmee saam. My ma het dieselfde, en wa in haar lewe al baie by dokters en sy het al kolonoskopies ook laat doen, met niks ernstig fout nie, net die IBS. Ek het nou al vir n rukkie n pyn wat op dieselfde plek bly, soms ligter word en soms voel ek dit meer. Hoe weet ek wanneer ek moet dokter toe gaan en wanneer ek net die ongemak/pyn moet ignoreer omdat dit net IBS is?

Dankie Dr.

Tania

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tania
Het jy al die ondersoeke ens gehad om seker te maak dit is irritable bowel sindroom (kolonoskopie en buik x/strale, stoelgang lab toetse) As jy slegruikende of bloederige diaree het, koors, opgooi of swelling van die buik het en dis seer as jy daarop druk, moet 'n dokter kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/04

Hallo Tania
Het jy al die ondersoeke ens gehad om seker te maak dit is irritable bowel sindroom (kolonoskopie en buik x/strale, stoelgang lab toetse) As jy slegruikende of bloederige diaree het, koors, opgooi of swelling van die buik het en dis seer as jy daarop druk, moet 'n dokter kyk.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement