advertisement
Question
Posted by: Chantal | 2011/01/17

Pyn- dalk galblaas of lewerprobleme?

Dokter Bets, vir die laaste week of so ervaar ek ''n konstante skeekpyn aan die regterkant van my bolyf (onder die bors) So skerp dat ek met tye na my asem snak. Dit is in die area van die galblaas/lewer maar ek is nie seker watter een van die 2 dit wel kan wees nie.

Ek is oorgewig, het probleme met lae bloedruk maar geen issues met bloedsuiker of cholesterol nie- dit is normaal. Die laaste keer wat ek soortgelyke simpomes en die tipe van pyn ervaar het was met my swangerskap (het HELLP onwikkel en baba is op 29 weke gebore)

Wat stel u voor is my volgende stap - ek wil nie kort kort ''n Panado" tjie moet drink vir die pyn nie.
Kon die HELLP dalk blywende skade aan my lewer veroorsaak het en wat moet ek voor uitkyk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Chantal
Dit klink vir my of dit dalk 'n galsteentjie kan wees wat in die galbuisie vassit en jy sal dalk vir 'n sonar moet gaan. Laat jou dokter liewer kyk en sommer jou lewerfunksies met 'n bloedtoets check.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/17

Hallo Chantal
Dit klink vir my of dit dalk 'n galsteentjie kan wees wat in die galbuisie vassit en jy sal dalk vir 'n sonar moet gaan. Laat jou dokter liewer kyk en sommer jou lewerfunksies met 'n bloedtoets check.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement